umbalispacer2

Dear Theresa

I would just like to thank you for all your hard work and dedication to help make this event a great success. We had numerous complements on the lovely food and wide variety in the picnic baskets.

It was superb and many people came up to me to thank us for the lovely baskets and tasty food. They all enjoyed it thoroughly.

Have a wonderful day and please convey this message to your team as well.

Many thanks on a job well done.

Kind regards

Naranda Leeuwner

Senior Communications Practitioner

Sappi Limited

SOUTH AFRICA

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

"Jon and I just want to THANK YOU so much for the wonderful evening we had at Umbali Events.

The food was incredible - compliments to the chef please! Thank you so much for your patience and for being so courteous
by allowing me to do the set-up earlier. I am ever grateful!

I have finally received my wedding photo's, would you like me to forward you some of the shots of the hall etc.
They are lovely.

I had so much fun doing all of the nitty-gritty decor and seeing it all come together - I wish I could do it for a living!!
The day flew by so fast, I would not have grasped it all had I not done it the way I had - Thank you for your help!! "

Jon

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

" Hallo Adriaan/Theresa. Ek het nog mense en bly besig en as ek volgende week terug is op kantoor sal ek n behoorlike email vi julle stuur. Intussen aanvaar asb solank hidi sms as n GROOT GROOT DANKIE vi ons troue Sat by Umbali wat so groot sukses was. D plek was pragtig, die diens was puik d kos was fantasties. Ek sal beslis Umbali vi enigiemand aanbeveel. Theresa, baie dankie vi jou personal touch en charm heel aand. Dit was vi my special. Het al klaar vi julle besigheid gebring na aanleiding v ons troue, my vriende Carel en Daleen Kruger se hul gan Umbali bespreek vi hul 40ste huweliksherdenking in Nov. Ek dink dit se genoeg. Nogmaals BAIE DANKIE. "

Alta Hattingh

" Goeie dag Adriaan/Theresa

My laaste kuiergaste het gister gery en ek is vandag terug op kantoor.

Ek wil hiermee vir julle baie, baie dankie se vir die aanbieding van n fantastiese troue op 22 September. Baie dankie vir puik diens, n pragtige venue en heerlike kos. Ek sal Umbali te enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Nogmaals baie dankie."

Jy het n stunning stunning onthaal voorgesit gisteraand! Die saal het PUIK gelyk,die goed het so glad verloop,die kos was MAN ! Dit was awesome!! Dankie dankie!! Woorde klink hol. Well done!! Klop jouself en jou seuns en elkeen van jou werkers op die skouers en se baie dankie van ons af!! Dit was regtig.....een vet party en puik gereelde troue!! Ek het gesukkel om hulle te kry om huistoe te gaan!! Hulle wou nie move nie!!! Dankie Theresa!!

Ek wil net weer baie dankie sê namens Stabilis, vir ‘n onvergeetlike funksie Saterdagaand! Die terugvoering wat ons ontvang het, was net positief. Theresa – dankie spesiaal vir jou magic “touch” met die reëlings – dis so lekker om saam met iemand te werk wat verstaan en sommer weet wat jy wil hê!

Nogmaals dankie – komplimente aan Umbali, die sjef en die personeel!

Thank you for making our special day SUPER special. We will forever be grateful to you and you staff for that.

I think we will do our we do AGAIN there J.

Many many thanks.

Kind regards

Mr and Mrs Boota Pitso

Sasol

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Ek wil net vir jou dankie se vir julle uitstekende uitleg van die saal, die kos, ens. Baie dankie vir jou hulp en raad tydens die beplanning van Michelle se troue. Ek is baie bly dat ons julle gekies het vir die spesiale dag.

Terspeite die bruid wat laat was, gaste sonder maniere en dat die bruidspaar se plekkie by Shepard’s nie geboek was nie, dink ek die dag het baie goed afgeloop.

Ek sal jou verseker, sonder twyfel aanbeveel so ver as wat ons gaan. Al die gaste het hulle-self baie geniet en ek het baie komplimente gekry oor hoe professioneel alles was by Umbali.

Alles is nou so stil en rustig hier by ons, dit voel of ek jou en die reelings vir die troue sommer mis.

Weereens baie dankie vir alles.

Baie groete

Salmari

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Umbali Request a Quote

Nedine-Schoeman-Photography-Banners-2

Umbali Pergola - Must See

Like us on Facebook

Join our Newsletter

Facebook

Twitter

Google Plus

YouTube